01413cam a2200217 4500 604128568 TxAuBib 20220907120000.0 |||||||||||||||||||||||||||||||||||und|u 98d7b768-1526-4167-9498-82295bcdb434 OverDrive (Reserve ID) 8874517 OverDrive (Product ID) 5155 TxAuBib Rooi Rose [Libby]. Highbury Safika Media Pty Ltd.. Format: OverDrive OverDrive Magazine. Fashion. HTML:<p>Rooi rose vier haar terugkeer na die rakke! Ja, jy het reg gelees - na 'n afwesigheid van 'n jaar en 'n half sal die Januarie 2022 uitgawe vanaf 17 Desember 2021 by meeste groothandelaars beskikbaar wees. Ons is steeds sinvol, stylvol en propvol met aktuele artikels, stories oor bekendes, inspirasiestories, mode, dekor, resepte, blokraaie, verhale en 'n paar toevoegings soos nuwe rubriekskrywers, hekelpatrone en nog meer. Dit als vir slegs R49,90!Ons sien saam met al ons lesers uit om weer agteroor met 'n gedrukte kopie in die hand te sit, die varsgedrukte reuk in te asem en net vir 'n wyle met heerlike leesgenot te ontspan.</p>. Media Type: Magazine. Importer Version: 2014-01-08.01 Import Date: 2022-09-06 20:00:03. https://samples.overdrive.com/?crid=b1245de9-0de5-400d-b69b-2d5292a6d260&.epub-sample.overdrive.com Excerpt (OverDrive Magazine)