01914cam a2200289 4500 1126392128 TxAuBib 20240118120000.0 |||||||||||||||||||||||||||||||||||und|u 2c5544f3-5291-4a80-a476-e6048cef7673 OverDrive (Reserve ID) 9056762 OverDrive (Product ID) 40583 TxAuBib Eenvoud [Libby]. Media 24 Ltd.. kos. kook. geskenke. groentetuin. hekel. Format: OverDrive OverDrive Magazine. Food & Wine. Women's Lifestyle. HTML:<p>Smag jy na ’n stiller, meer skeppende lewe? Waar jy vir vriende geskenke maak pleks van haastig iets wat in massa geproduseer word van ’n rak af gryp. Waar jy nader aan die aarde lewe; miskien ’n bietjie boer op jou werf; ’n groentetuin, dalk ’n hoender of twee vir vars eiers? Eenvoud wys wat jy in jou spens- en skoonmaakkas maklik self kan maak pleks van om dit te koop in plastiek verpakking: Granola, jogurt, slaaisous, sitrusskoonmaakmiddel, katoenjammerlappies... Dieselfde geld vir jou badkamerkas – kook jou eie seep, meng gesigolie en reukweerder, hekel wattelappies... Jy hoef nie ’n meestersjef of handwerkghoeroe te wees nie. Geniet die proses van met jou hande werk en iets nuuts leer; weg van die rekenaar af. En eksperimenteer – Eenvoud het ook mooi skoon bladsye waar jy notas kan neerskryf. (Plus gratis uitknip-etikette, geskenkkaartjies en ’n herwinplakaat.) Laat Eenvoud jou bystaan op die pad na ’n groener en meer skeppende en betekenisvolle lewe.</p>. Media Type: Magazine. Importer Version: 2014-01-08.01 Import Date: 2024-01-18 20:00:02. https://samples.overdrive.com/?crid=9335eb8a-9ab9-4fe0-82a9-5665c1969846&.epub-sample.overdrive.com Excerpt (OverDrive Magazine)